R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1993 sagteband met 95 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.
“Sorry Sam” is ’n verslag van sy vriendskap met ’n bruin teoloog en sy bewuswording hierdeur van die omvang van die apartheidsbeleid se onregte. Hy vertel van sy bruin kollega en vriend, Samuel Abrahams, wat onder die drakoniese apartheidsbewind verskeie kere verkleineer en geviktimiseer is en selfs in die tronk beland het.Aan die hand van hierdie menslike verhaal toon hy aan hoe apartheid inbreuk maak op die menswees van anderskleuriges en vra verskoning daarvoor, nie omdat hy persoonlik aandadig was nie maar omdat hy tog deel was van die stelsel.