Sosiologie n sistematiese inleiding deur S P Cilliers en DD Joubert
Die eerste Afrikaanse handboek wat sy verskyning gemaak het vir studente in die Sosiologie en poog om ’n wetenskaplike benadering tot die Sosiologie te maak.
illustrasie: van titelbladsy
Kosmo-Uitgewery, 5de druk, circa 1966. 344p.
Hardeband, geen stofomslag, plastiek omslag met merke op skutblaaie, naam van vorige eienaar op voorblad, maar verder skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com