Marta - Helena Hugo Marta - Helena Hugo
Marta - Helena Hugo Marta - Helena Hugo

Marta - Helena Hugo

Secondhand 1 available
R85.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650391271

Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf n diploma in haarkappery en begin n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog n plig en hul gebede steek vas by afgerammelde rympies. Sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie. Eendag word dit alles te veel vir haar die dag toe haar blinde bewondering vir Deon Swanepoel haar in groot verleentheid bring.

Dit is Marta se verhaal en hoe sy uit n web van pligpleging, onderdrukking, skewe waardes en onmoontlike drome bevry word.

Hierdie treffende verhaal van onvervulde drome, leƫ werke en liefdelose pligplegings wat geen bevrediging bring nie, maar net hartseer en verwyte, wys dat alles omgedraai kan word wanneer mense tyd maak vir Jesus. Deur sy vergifnis en sy liefde te aanvaar, kan jy met dankbaarheid die toekoms tegemoet gaan.

ISBN: 9780796317575

Pages: 288

Paperback

Lux Verbi, 2014

Good condition

B60


Add to cart

Recently viewed

See more
Securnix 1/3" Sony CCD -
New
R400.33
MSI GeForce RTX 5070 SHADOW 2X OC 12GB Graphics Card
New
R16,300.00
Stamp Thematic Animals ULM
Secondhand
R1.00 No bids
LANCET SAFETY VERIFINE 23G/1.8M 100
New
R305.50

Similar products

Haar ma se kind - Helena Hugo
Secondhand
R99.00
Helena Hugo omnibus
Secondhand
R115.00
`n Venster vir die son : Helena Hugo
Secondhand
R50.00
Papierblomme - Helena Hugo
New
R305.00