R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Tweede Uitgawe, Eerste druk, Tafelberg, Hardeband, 1982 - Kortverhale - 69 pp.
" Ina Rousseau (19262005) was 'n Suid-Afrikaanse digter en skrywer van kortverhale. Sy het in 1953 die Reina Prinsen Geerligs-prys vir Die Verlate Tuin gewen. In 1996 is sy met die Hertzogprys vir haar 'n Onbekende jaartal bekroon.
Soutsjokolade, wat verhale bevat wat meestal reeds voorheen in tydskrifte verskyn het, asook Die swerms wat voorheen in die versamelbundel Bolder opgeneem is.
Soos in haar digkuns beïndruk sy met haar woordekonomie en die knap tegniese beheer van haar gekose kommunikasievorm, waar sy veral effektief daarin slaag om haar verhale af te sluit met die regte mate van klem, sodat die betekenis nie oorbelig of heeltemal in die lug hang nie." - Wiki
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.