Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat maak ek met hulle die vakansie? Hoe hou ek hulle besig? Klink dit bekend? Meeste ouers stem saam dat kinders grootmaak in vandag se wereld nie kinderspeletjies is nie. Hierdie boek bevat die goeie nuus dat jy nie oorweldig hoef te voel nie en ook nie aan bankrotskap oorgelaat te word nie. Kinders se verwagtinge en behoeftes is minder as wat ouers dink en in die boek leer ons jou hoe om dit aan te spreek. Kinders het nie 'n duur, helderkleurige tent nodig om kamp op te slaan in die tuin nie lakens en komberse, wasgoedpenne en tuinstoele werk net so goed en gee hulle boonop kans om al spelende 'n paar vaardighede aan te leer. Alle hoofstukke is uiteengesit met riglyne en pragtige volkleur foto's.
Paperback. Afrikaans. LAPA. 2010. Good Condition.