Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Dispatched within 2 business days.
Condition : Very Good.
Eerste uitgawe, 2008. Soos nuut.
Daar's die storie van ou Renier de Winnaar wat eendag 'n papie opgetel het waaruit 'n reuse-ruspe gebroei het, wat hy toe maar opgesaal het en ry, omdat sy perd dood verys het. En die een van ou Bertie wat eendag 'n baber uittrek en in die ding oë sien dié is 'n buitengewone intelligente baber, en toe word hulle onafskeidbaar ... Het jy al gehoor van die ysterbye van die Tanganjika? Hulle het gif soos suur, en wát hulle ook al steek, los sommer op ... olifante, mambas, selfs yster! En dis die reine waarheid, hoor ... Spekskiet is 'n versameling ou en nuwe volksverhale waar die grense van die waarheid 'n bietjie (soms baie) gerek word. Dis'n stewige versameling verbeeldingryke en onpretensieuse verhale wat 'n leser sommer net sal laat lekkerkry vir lank.
Bibliographic information :
Title | Spekskiet |
Author | Dineke Volschenk |
Publisher | LAPA uitg., 2008 |
ISBN | 0799342610, 9780799342611 |
Length | 304 pages |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.