Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Spektakels en Debakels (Dirk Mostert) 1945Goeie skoon toestand maar die karton voorblad het regs onder ongeveer 2cm x 3cm hoekie weg sien die foto.
Die karton buiteblaaie is effens los maar kan maklik vasgegom word as dit nodig is. Dit is nie heeltemal los nie - begin net losgaan.
97pp. Bladsye het uniform vergeel.
Allerhande stories sien die inhoudsopgawe.
Dirk Mostert het ook die Groot Trek Gedenkdagboek gedoen.