Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spel ... Wenner van die Goue Sanlamprys vir Jeuglektuur 2021
Die verhaal speel hom af in 'n distopiese toekoms waar die mensdom byna uitgewis is deur oorloë en virusse. Geneties aangepaste mense, kuborge en androïede regeer die wêreld en misbruik die handjievol gewone mense wat oorleef het. Die 17-jarige Lukas Brand en sy beste vriend, Dimpho, oorleef op 'n hoewe buite Bloemfontein. Maar skielik begin die robotte gevaarlike moordspeletjies met mense te speel ...
Eerste uitgawe, eerste druk van 2021, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Puik. Soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm