Spertyd

Spertyd

New 4 available
Indicative market price: R280.00
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R275.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780624084327
Bob Shop ID
648737698

About Spertyd By Elsa Joubert

"Daar is 'n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos 'n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos 'n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor." Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009).

Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken in besondere detail en met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers. Selde, indien ooit, is daar al só eerlik, met so 'n totale afwesigheid van sentimentaliteit geskryf oor die oudwordproses. Dit is egter allermins 'n swaartillende leeservaring, want deernis en humor bly nooit agterweë nie.
Spertyd is 'n boek wat geen leser onaangeraak sal laat nie dit bied nie alleen helder insig in die skrywer se lewensbeskouing nie, maar nooi ten slotte elke leser uit om diep na te dink oor sy of haar eie bestaan.

Add to cart

Similar products

Customer ratings: 1 ratings

Thx received
10 Dec 2025