Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Annika is mal oor speurverhale en raaisels en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottels en verkoop dit. Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige. Maar Annika kan dit nie glo nie. Sy is seker hulle maak 'n fout. Maar hoe gaan sy dit bewys? Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.