Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1967 Eerste uitgawe in hardeband. Ex skool bib boek met al die sakkies, stempels ens. Die stofjas is aan die buiteblaaie vasgeplak wat dikwels in skole gebeur. Binding effe verniel, maar nog stewig. Hanteer vlekke kom voor.
Toestand 5/5 uit 10.