Spieelbeeld - Marx, Franz

Spieelbeeld - Marx, Franz

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-59026
Bob Shop ID
642627999

n Spieel is n vreemde ding, want in n spieel leef n koue leuen; alles is andersom, verkeerdom en plat. Regs is links en links is regs. n Spieel lieg, dink hy, want jy kan jouself nie regtig sien nie, nes mens jouself nie kan kielie nie. Tensy jy natuurlik n soort aap is, dan kan jy jouself kielie. En lag. Maar Dolf Eksteen lag nie. Daars min rede die laaste tyd om te wil lag. Joe Minnie se lewe raak verweef met die van een van die rykste besigheidsmanne in die land. Sy opdrag is om Dolf Eksteen met sy lewe te bewaak. Dolf se weelderige bestaan word versuur deur bedelbriewe, afpersboodskappe en doodsdreigemente, en die beeldskone Belinda Eksteen, n opkomende vermaaklikheidster, is soos n emosionele en finansiele tikkende tydbom aan sy sy. Met n rolverdeling wat n deursnit van die Suid-Afrikaanse gemeenskap bied die onaantasbares, die onderdruktes, die onderduimses word Spieelbeeld n intense en meesleurende, psigologiese karakterstudie wat nog vir lank by die leser sal spook. n Wereldklas spanningsverhaal waartydens die leser die speurder is.

Softcover. Afrikaans. Protea Boekhuis. 2017. ISBN: 9781485303992. 348 pp. Good. Book No: 59026

Add to cart

Recently viewed

Beautiful Crystal Vase Riihimaki Finland 1930s Highly sought after almost 100 years old
Secondhand
R380.00

Similar products

Himmler's Cook - Franz-Olivier Giesbert
Secondhand
R60.00
The Groucho Letters: Letters to and From Groucho Marx | Groucho Marx
Secondhand
R75.00
The Works of Franz Kafka (Hardcover) - Kafka, Franz
Secondhand
R260.00
Groucho and Me | Groucho Marx
Secondhand
R75.00