| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Spiere Smurf wens hy is 'n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans! 'n Vuursmurfende draak bedreig Smurfiedorp en dis Spiere Smurf die Ridder tot die redding! Maar hy't nie geweet die draak is so groot nie ... Maak die grootte van die ridder werklik saak of gaan dit eintlik oor die grootte van sy hart?| By: | "Peyo" |
| Pages: | 32 |
| Publisher: | Fantasi Books (Pty) Ltd |
| Format: | Hardcover |
| Isbn: | 1-920475-19-2 |
| Isbn13: | 978-1-920475-19-2 |