Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SPIES & PLESSIE programreeks met PG Du Plessis en Jan Spies as aanbieders. Shaleen Surtie-Richards. Koos Meyer, Tolla van der Merve, danny Pretorius, Nico Nel, Pyp de Villers, Arno van Zyl, Louis Schreuder, Mike van der Berg, Tarrie Venter en Jan Spies dis egte Afrikanerhumor op en vertel stories en grappe Wat die lagspiere prikkel. Van die stories en grappe wat vertel word op die DVD is: Jan van Riebeeck se Aankoms in die Kaap, Die Kameel wat gediens moes word, Halfmaan se probleme, Habbakuk met die kondensmelk, Die Supermarkhoenders en Die Lekker vet haas.