Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: P.G. du Plessis
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
"Oubaas en Mankoeran"
"Habakuk met 'n blik kondensmelk"
"'n Emmer tanne vir 'n hospitaal holbekke"
"'n Poort deur die koue"
Dit is met sulke vertellings dat Jan Spies 'n gewilde gas in menige huis geword het en dit bly. Sy radiostories het tot vier boeke gelei, vyf met die versamelbundel Spieserye bygereken. En met sy bydrae tot Spies en Plessie met permissie op televisie vermaak hy ook kykers oor die hele land én oorsee.
Maar as 'n mens nou 'n keuse van sy onderhoudendste stukke moet waag, wat kies jy? Dis die uitdaging wat sy TV-kameraad, P.G. du Plessis, aanvaar het. Hy het die innemendste, die snaaksste stukke gekies en dit kort en krag- tig ingelei.
In hierdie bundel leef Jan se wonderlike karakters nie net in sy woorde nie. Fred Mouton, een van ons bekendste illustreerders en spotprentkunstenaars, gee ook sý interpretasie van hulle. As bonus is hier drie "nuwe" verhale. Een het Jan, op P.G. se aandrang, diep uit 'n laai gehaal. Dis 'n ongewone Spies-storie wat treffende hulde bring aan die vertellers van alle eeue. Die ander twee het Jan Spies nog net op spesiale versoek vertel: van die twee seuntjies se probleme met hul dom pa's, en van die fris tannie wie se kerkrok nie reg wou sit nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.