
Spies & Plessie Deel 1 - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
As skrywers het Jan Spies en PG du Plessis Afrikanerhumor tot in sy Fynste vorm vervolmak en met die program SPIES EN PLESSÈ op TV Laat blom. Hierdie DVD bevat opnames van bekendes en minder bekendes soos Hendrik Schoeman, Fanus Rautenbach, Leon Schuster, Koos Meyer, Tolla van der Merve, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Basjan van Niekerk, Theuns Kotze, Deon van Zyl, Jan Pohl en ‘n hele paar ander. Die stories en grappe is saamgestel uit die oorspronklike Spies en Plessié opnames en word her-uitgereik op versoek van humorliefhebbers. Van die stories in hierdie versameling is: Antie met die pienk rok, Sarie Marais, Die Bysteek, Die Recce, Die Tandarts en Ou Potberg.
Region 2 ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL. THIS ITEM IS BRAND NEW. This item is ordered directly from my supplier. If payment has been received, this item will be posted immediately when in stock – usually estimated at 7-14 days. Oh, and please don’t buy today if you needed it yesterday. Sometimes a longer delivery time is required.