Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie DVD bevat 'n handvol humor uit die SPIES EN PLESSIÊ Programreeks met PG du Plessis en Jan Spies as aanbieders. Van die storievertellers wat op die DVD opgeneem is, is Koos Meyer, Tolla van der Merve, Danny Pretorius, Pieter van der Westhuizen, Pyp de Villiers, Adriaan Pont, Trix Pienaar, Arno van Zyl, Louis Schreuder, Koos Meyer, Mike van den Berg, Pieter Pieterse en Al Debbo. Van die stories op die DVD is: Tolla en die Duister in die beeskraal, Die Terroris, Die Donkie, Die leeu en Waaksaam, Die tannie by die dokter en Gholfspeel in Zulu.
Region 2 (South Africa)
This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.