Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jan Spies
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Jan Spies se versamelde vertellings die volledige inhoud van Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette in een volume, plus drie nuwe vertellings uit Spies op sy Stukke.
Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat 'n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en vermaaklik, en meesal knaend snaaks.