Spitsberaad - Rob Antonissen

Spitsberaad - Rob Antonissen

1 available / secondhand
Indicative market price: R200.00
R100.00
50% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
3321-3370 BOX63
Bob Shop ID
642556695

Title: Spitsberaad

Sub Title:

Author: Rob Antonissen

Publisher:

Year:

ISBN:

Summary: Rob Antonissen is die skrywer van die belangrikste en volledigste kronieke van die Afrikaanse lettere. In hierdie bundel kronieke van die afgelope vyf jaar bied hy heel waarskynlik die eerste en seker van die mees indringende beskouings oor die jongste Afrikaanse letterkunde.'Daar word dikwels beweer dat Antonissen as kritikus te skerp is. Ek meen dis 'n 'ligte reputasie' wat hy opgebou het omdat hy, in teenstelling met die meeste ander kritici, die Afrikaanse letterkunde so hardnekkig-volledig bespreek. In elk geval, Antonissen se kritieke maak in die meeste gevalle die indruk van 'n baie ewewigtige oordeel; waar hy skerp is, bly hy altyd billik...'(Die Huisgenoot)Die kritieke gee die leser nie net 'n aanduiding van wat swak, gangbaar en goed is nie, maar toon terselfdertyd aan waarom die 'werke' as sodanig gekwalifiseer word. Met die soek na die regte rigsnoere leer die leser waarna om op te let en verkry hy die vaardigheid en insig om self die letterkunde te beoordeel. Liriese en epiese poesie, verhalende prosa, drama, literatuurstudie en essays: hierdie verdeling vorm die bree opset van 'Spitsberaad'.'Alle kunskritiek is waarde-oordeel, nie bloot beskrywing nie', lui dit in 'Spitsberaad', en verder: 'Wat ons van die kritikus verwag, is 'n ... oordeel oor die waarde-status van die geheel, 'n sintetiese waarde-oordeel'. Die standpuntverklaring word duidelik weerspieel in hierdie vyfjarige kronieke. Prof. Antonissen se kronieke bly inderdaad nie vassteek in dorre bespreking nie. Op oortuigende wyse en met verrassende insig word die leser ingelei in die op die oog af 'duistere' geheimenisse van ons jongste literatuur; word hy gekonfronteer met 'n goed oorwoe, eerlike en in perspektief geplaaste evaluasie van die werke. Saam waag hy dit met die kritikus om die konferensietafel waar beraad gehou word nie net oor enkele van die grootste skeppinge van hooffigure uit die ouer geslag, en nie net oor die sg. omstrede werke van die reeds gevestigde jongeres van Sestig, Leroux, Brink, Barnard, Jonker, Breytenbach en andere nie, maar ook selfs - en met begrip, oor die wat nog huiwerig met die voer in die stiebeuel staan.'Spitsberaad' is 'n bundel waarna elke student van die Afrikaanse letterkunde uitgesien het.




Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.

Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.

We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.

We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Samsung Galaxy S24 Ultra SM-S928B Original Stylus Pen Sensor Connector Flex Cable
R240.75
Mathematics Grade 7
R100.00
The Devil`s Garden - Paperback - Edward Docx
R45.00
Electrolytic capacitor axial 4700uf 25v st 16x40 4700mfdsst25
R4.84

Similar products

Verlore Skakels Rob Marsh
R150.00
Sleeper 13 - Rob Sinclair
R315.00
Kern en Tooi - Rob Antonissen (Hard cover with dj)
R99.00
62% OFF
Kern en Tooi - Rob Antonissen
R240.00 R630.00