Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wilhelm Jordaan se stukke is weeklikse pitkos vir duisende koerantlesers. Die akademikus se verwondering aan die lewe en sy wye verwysingsraamwerk inspireer joernaliste, skrywers, teoloe, akademici en duisende ander wat oor dekades heen sy rubrieke in Beeld en Die Burger versamel het.
2011. Sagteband, 198 bladsye. Goeie toestand. Minder as 1kg.