R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ena Murray - Omnibus 23 - Jasmyn - 505pp - Sagteband. Posgeld en verpakking R25.00.
In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by 'n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so anders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.
In En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot daardie nag, hul huweliksnag...
En in Die man met die geel oe gee die geheime agent majoor Brand Brom se nuwe werkgewers hom 'n opdrag: om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang - hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat na die nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn...