Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die titel van Splinters from the fire is geneem uit ’n Boesmanlied:
en dit is volgens hierdie trant wat die hele publikasie verloop. Mens lees in die lig van die vuur van ’n ou beskawing en jy loop in jou ontdek en verstaan agter die klank van die boek se lied aan.
Hierdie is ’n baie onderhoudende boek met Boesmanstories uit Boesmanvertellers se monde en met illustrasies deur Boesmankunstenaars.