Splinters uit die vuur / Spane aus dem feuer - Fourie & Maunick

Splinters uit die vuur / Spane aus dem feuer - Fourie & Maunick

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
653322025

Eerste uitgawe 2000 A4 grootte hardeband met 71 bladsye. Nuut en ongelees. Die Boesmans is die enigste bewaarders van n onskatbare kleinood: n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaarafkoms van die mens. Terwyl hierdie klein mensies daarin slaag om fisies te oorleef, is hulle unieke kultuur besig om vinnig te verdwyn. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings van Coral Fourie en die broederskap wat sy met die Boesmans deel, is daarop gerig om die vlam van n bedreigde volk brandend te hou. Die San-kultuur vorm immers n intrinsieke deel van die skatte van die mensdom. Coral Fourie waak daaroor met begrip en gevoel. Bushmen.

Hierdie boek is n produk van die samewerking tussen Coral Fourie en Édouard Maunick.  Kunstenaar, skrywer en beeldhouer Carol Fourie het die Boesmanstories in Splinters from the fire versamel en geredigeer, en die Franse vertalings, asook die elegant geskryfde voorwoord portico wat werklik soos n ingangsportaal tot die huis van stories lees, is deur Édouard Maunick die internasionaal bekroonde digter, skrywer, kritikus en vertaler wat n Mauritiaan van geboorte en deserdae Pretorianer is. Oorspronklike illustrasies is gedoen deur vyf San kunstenaars: Kgoro/whaa, Mo/ussi, Dju-o-ghai, //Au-a-ghai en //Waa-ká; en by elke storie word vermeld wie die verteller is, asook waar en deur wie dit opgeteken is.

Die titel van Splinters from the fire is geneem uit n Boesmanlied:

 

  • Take a splinter
    from the fire
             let it light
             your way.
    Then
    follow your song.

en dit is volgens hierdie trant wat die hele publikasie verloop. Mens lees in die lig van  die vuur van n ou beskawing en jy loop in jou ontdek en verstaan agter die klank van die boek se lied aan.

Hierdie is n baie onderhoudende boek met Boesmanstories uit Boesmanvertellers se monde en met illustrasies deur Boesmankunstenaars.

Add to cart

Recently viewed

See more
1652-1952 Jan van Riebeeck Sterling silver stick pin
Secondhand
R250.00 No bids
Low Blood Pressure Drops
New
R182.00
29% OFF
Foldable Newborn Baby Portable Bassinet Baby Cot Bed/Crib-92x68x85cm-Grey
New
R1,999.00 R2,799.00
Joe Dolan Greatest Hits LP Vinyl Record
Secondhand
R60.00

Similar products

Die Joiner - Pieter Fourie (paperback)
Secondhand
R99.00
Want die lewe is so goed, keur uit die werk van Mikro - Mikro,Corlia Fourie
Secondhand
R75.00
23% OFF
Die land brand en die koning lig 'n Bell's - Susan Fourie
Secondhand
R200.00 R260.00
Lanternswaaier, Die (hersien) - Fourie, SD
New
R250.00