This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks531

Similar products

Splinters van Spiel en Klip - Annico van Vuuren Splinters van Spiel en Klip - Annico van Vuuren
Splinters van Spiel en Klip - Annico van Vuuren Splinters van Spiel en Klip - Annico van Vuuren
Sold

Splinters van Spiel en Klip - Annico van Vuuren

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
682032551

Klein Dawid weet nie of Pa-Martiens sy werklike pa is nie. Maar die kind van Ma-Kate wat hom hoerdoppie noem, is hy gewis nie. En waar is sy Hemelse Vader dat hy Hom kan sien? Hy soek 'n vader, maar kry net die Alsiende Oog wat hom uit die portretraam aanstaar.
Dawid, aan die einde van die negentiende eeu in die Oos-Transvaal, het dit nie maklik nie. Boonop broei daar oorlog. ᅢノn hy kan sy mond nie laat oorloop van die liefde waarvan sy hart vol is nie sy liefde vir Johanna wat dalk sy suster is - want hy is stom.
Hy is stom omdat hy eendag, toe daar twee geweerskote klap, moes skree om te waarsku, maar nie kon nie. Nou loop Dawid 'n enkeling se pad, maar hy loop dit moedig, en maar altyd weer terug na mense toe: dᅢ래ᄎr die Engelse Oorlog, maar hy ontferm hom oor oorlogswesies; na die goudvelde, maar hy deel sy rykdom; na die krotbuurte van die jong Johannesburg,
maar hy bring seᅢᆱn aan die veragterdes. en Met hierdie epiese vertelling leef die skryfster saam met Dawid in die hart van gewone Afrikaners vroeg in die twintigste eeu laat sy hom, soos sy mense, opstaan in 'n onoorwinlike geloof.
Sagteband
BBAF

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!