Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardloop is al wat Spoekie ken vandat dat sy pa hom en sy ma met 'n geweer in die straat afgejaag het. Vasgevang in 'n gewelddadige omgewing vol misdaad word Spoekie 'n moeilikheidmaker wat weghardloop van sy probleme. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet en 'n plek in die atletiekspan loshardloop. Kan jy uiteindelik sy verlede agterlaat ?
Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer
Sagteband
144 bladsye