Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spoke en ander gruwelike goed bevat 16 lekker-lees spookstories. Soos Die mensvreters se begraafplaas waar Wouter saam met sy pa gaan jag, maar hom dan vasloop in n spul mensvreter-spoke wat jare laas mensvleis geproe het.
In Die kat kom terug bring n ou, verflenterde man Elsabé se kat, Tinka, terug nadat sy weggeraak het. Maar alles is nie pluis met Tinka nie. Het die ou man haar teruggebring uit die dood?
Die boek word aanbeveel vir lesers van 9 tot 14, of vir almal wat net hou van n lekker spookstorie.
TITEL: Spoke en ander gruwelike goedÂ
OUTEUR: Fanie Viljoen
TAAL: Afrikaans
SKU: 0798145668
UITGEWER: Human & Rousseau
PUBLIKASIEDATUM: 2006
BLADSYE: 126
SAGTEBAND
Tweedehands.
Minder as 1kg