| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith and Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom steel sy Glock die een met sy vingerafdrukke daarop.
TITLE: SPOOR
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798152501
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 12/10/2010
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New