Spoorvat - Samestellers: Leti Kleyn & Riana Scheepers
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R150.00
R10.00
minimum increment
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
As skrywers het hulle reeds naam gemaak; hulle het literere pryse gewen, die harte van lesers verower, diep spore getrap in die Afrikaanse kultuurwereld ... Ons ken hulle as openbare figure, as skeppers van verhale en romans en rubrieke, maar wat is die intiemste, mooiste en selfs pynlikste jeug herinneringe van ons bekendste Afrikaanse skrywers? Was hulle as kinders reeds sensitiewe waarnemers, kunstenaars in wording? Hoe het hulle hul jeug beleef? En hoe word hierdie jeug herinneringe verwerk in hul tekste as gesofistikeerde skrywers?
Review:
"Die verhale is soms intiem, soms pynlik, dikwels humoristies - en altyd roep dit nostalgiese herinneringe van jou eie grootwordjare op." Annemarie van Niekerk, Taalgenoot
"Dis egte die liefde vir die geskrewe word wat in dié boek seëvier: Kos het sy(ma) nie gegee nie, maar boeke wel, en daarvoor sal sy eendag hemel toe gaan." Die Burger