Spore in die Arep / Marie Reyneke

Spore in die Arep / Marie Reyneke

Secondhand 1 available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652833234

Sagteband in goeie toestand.

Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep in die Klein Karasberge, waar ses jongmense gedurende die herfsvakansie kamp Uschi von Kritzner, n Duitse meisie, kom met behulp van n Facebook-vriend, Wessel de lange, na Namibiƫ om die graf van haar grootoupa wat in die Duits-Nama oorlog op Arep gesneuwel het, te soek. Jurgen, die plaaseienaar se seun, het sy hande vol om almal tevrede te hou, want hulle kamp in n rivierloop, bad in modderige kuile en eet wat die veld voorsien.

Wessel se meisie wat opsluit wou saam, is n vegetariƫr, met n oorsensitiewe siel vir alles en almal se regte. En dan is daar Lukas, Namakleinseun van oorlede Frik Visioen wat vir jare op die plaas gewerk het. Is Lukas besig om almal vir die gek te hou, of dra hy n lastige geheim met hom saam? En Donovan, die Engelse seun, wat saamgekom het om n storie vir die skoolkoerant te kry? Is hy te vertrou? Toe die Arep eindelik sy geheime prysgee, is dit veel anders as wat hul in hul wildste gedagtes gehoop het


Add to cart

Recently viewed

See more
For Apple Watch Series 2 38mm Milan Gradient Loop Magnetic Buckle Watch Band(Gold Violet)
New
R221.47
Dragon Quest The Journey of the Cursed King(PS2)
Refurbished
R250.00
Cape c1809 Rare Governor Du Pre Alexander, 2nd Earl of Caledon wrapper. See below.
Secondhand
R9,500.00
My Sims Sky Heroes
Secondhand
R350.00

Similar products

Daar Is spore op die maan - Eleanor Baker
New
R262.00
Woestynsand dek die spore
Secondhand
R200.00
Spore van die tyd deur M Strydom
Secondhand
R14.00
Piet Smit - Spore In Die Sand [DVD]
Secondhand
R60.00