Spore Van Gert Saggiestrap
Spore Van Gert Saggiestrap

Spore Van Gert Saggiestrap

New
Indicative market price: R305
1 available
R265.00 13% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781991202697
Bob Shop ID
594326812
Meesleurend en komies, 'n storie vir die 'oogdou'. - - Eben Venter
Die boek is 'n kragtoer deur 'n meester-storieverteller. - Coenie de Villiers

'n Naam is nie net 'n roepding nie. Dis 'n ding wat j roep. S het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei. Toe reeds 14 jaar sy spoor byster in die oer-rivierlope van die ua pukiro in die Omaheke. Nes sy pa met die goeie hart en sy ma met die stukkende verlede was hy 'n boesmankind van die Nuwe Tyd waarin inkommers om en oor die boesmans kom grenspale slaan het.
Vir die ellende van hierdie gestroopte bestaan was Gert nie geoormerk nie. Maar toe kom Goeie Vrydag van sy 15de jaar. Die geeste van die dode het vir die eerste keer om hom kom draal. Di lei hom terug op 'n donker pad wat met die spore van sy oudste voorsate langs loop: na wat dit beteken om 'n boesman te wees met sand-ankers in jou herkoms en 'n hand op die hefbome van die toekoms.
Gert Saggiestrap loop soek sy hart, vat sy naam en vind daarin opgesluit sy groot gawe.
Die Spore van Gert Saggiestrap is 'n greep uit die hedendaagse bestaan van 'n groepie Ju/'hoansi uit die Omahekestreek, noordwestelike uithoek van die Namibiese Kalahari. Dit is sensitiewe, outentieke verhaal vol pyn, ontheemdheid en vertwyfeling maar ook triomf en diepe blydskap en hoop.

Marco Botha se boek is universeel en bied uiters relevante blik op al die randeiers van ons samelewing. - Willemien le Roux, skrywer van Shadow Bird en Voices of the San

Marco Botha is 'n storieverteller. Hy is 'n gewese sportskrywer, bylaagredakteur en mede-uitgewer by Die Burger, Beeld, Rapport en 24.com. Tans botter hy sy brood as 'n TV-rugbykommentator en kommunikasiebestuurder. Sy eerste biografiese sportleierskapboek het in 2013 verskyn, en Die Spore van Gert Saggiestrap is sy eerste roman. Ook is hy 'n meestersgraadstudent in bestuur aan Harvard-universiteit. Marco en sy gesin woon in Boston, Kaapstad.

More from this seller

View all
R30 shipping
2% OFF
Nick and Charlie
R260 R265
R30 shipping
The Wild Before
R169
37% OFF
Learn To Read - Puss In Boots
R69 R109
R30 shipping
17% OFF
The Hairdo That Got Away
R186 R225
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
32% OFF
CHILDREN`S SMALL BOOKCASE TOY SHELF WITH STORAGE BOXES
R1,149 R1,700
R30 shipping
UNI-T UT210D 200A Digital Clamp Meter AC DC Voltage Detector
R1,751

Similar products

72% OFF
Die Einde Van Verslawing
R49 R175
Health & Happiness - Arien Van Der Merwe
R85
5 Tale van die liefde
R30
Grondslae van die psigologie
R30