Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1990. Sagteband, 185 bladsye. Netjiese toestand. Minder as 1kg.
DIE eerste handboek vir suiwer sportgeskiedenis in Afrikaans.
Die inhoud dek die geskiedenis van die mens in beweging onder
die ongeletterde volke, antieke beskawings, Grieke, Romeine,
Middeleeue, Moderne era (atletiek, rugby, tennis, krieket en hokkie),
Olimpiese Spele, Suid-Afrikaanse sportgeskiedenis en die politieke
gebeure wat tot Suid-Afrika se skorsing gelei het.
Die boek bevat meer as 50 illustrasies.