R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag. Binding is stewig en teksblaaie is mooi wit. Uitgegee in 1948 deur J. L. van Schaik met 217 bladsye en s/w sketse. Die roomkleurige buiteblaaie met groen drukwerk in mooi toestand. Stofomslag bietjie verweer op voue en aan bokant. Naam van vorige eienaar aan binnekant van voorblad. In die eerste hoofstukke skets die skrywer die agtergrond van die oue en "moderne" Olimpiese Spele. Sporte soos atletiek, boks, stoei en rugby word bespreek. 'n Boek geskryf vir die seuns van daardie tyd. A fine copy in the original cream cloth boards. A scarce book with 217 pages, Published in 1948. Geen oorsese versending.