Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book: Paperback. 176 illustrated pages. 2006 edition.
Spotprente voor '94 en daarna is 'n keur uit die spotprente wat die bekende Frans Esterhuyse oor baie jare vir Oggendblad en Beeld geteken het. Dit gee 'n oorsig van die politieke woelinge in Suid-Afrika en soos dit 'n vermaarde spotprentkunstenaar betaam, gee die spotprente die woelinge van die tyd met humor weer.