Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
24 Tydskrif foto byvoegsels, 1 toerprogram met tellings ingeskryf en 1 oorspronklike foto. Verskeie datums op die fotos: 1956, 1958, 1962, 1965 ens. Die foto is gemerk "Derde toets 13 Julie 1974" en het handtekeninge op die agterkant. Die foto is ongelukkig gevou. Alle ander handtekeninge is gedruk. Sien fotos. Posgeld R 41.