Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Springbok-Sage deur Chris Greyvenstein
Ons rugbygeskiedenis is 'n onafskeidbare deel van die Suid Afrikaanse erfenis. Deur negentig jaar van oorwinning en nederlaag, frustrasie en vernedering, is 'n tradisie gesmee waarvan die Springboktrui die trotse simbool is.
Nou het ons die einde van 'n era bereik, of miskien die begin van 'n nuwe. Die Springbok-erfenis gaan nou deel word met almal wat in hierdie land woon en wat op die goeie uit die verlede 'n gesamentlike toekoms wil bou.