R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Tafelberg, 1972, Hardeband - Biografies - 110pp. ISBN 062400029.
Die merkwaardige Flappie Lochner en sy aandeel in ons rugby en die verhaal van 'n baie talentvolle rugbyspeler, 'n begaafde keurder en 'n besonderse mens. Terselfdertyd is dit 'n rykgeskakeerde vertelling oor Springbokrugby wat strek oor 'n tydperk van bykans vier dekades aan weerskante van die Tweede Wêreldoorlog. Lochner, 'n Springbok-senter van meer as dertig jaar gelede, se naam is onherroeplik verbind aan die triomfjare, 1967-1970, toe ons rugby homself herstel het na 'n vorige tydperk van swaarmoed en nederlae, ná die swart jaar van 1965 toe 7 uit 8 toetse verloor is. Die onoorwinlikheid van die Springbokke was toe 'n illusie. Wie is die man wat die feniks weer laat herrys het, wat met 'n totaal nuwe benadering gekom het ten opsigte van span kies, van die verhouding keurder-speler, van afrigting, van 'n vyfjaarplan? Flappie se naam staan hier groot geskryf."
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.