Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Springbokke Teen Nieu Seeland Eerste Toets Pretoria 25 Julie 1970, 2 LPs. Die Eerste Helfte en Die Tweede Helfte.
Die Springbokke onder Dawie de Villiers teen die All Blacks van Brian Lochore.
Soos uitgesaai deur Gerhard Viviers.
Beide LPs het ligte skrapies, maar behoort nog goeie klank te hê. Die omhulsels is in 'n redelike toestand. Die Tweede helfte het ook 'n binne papier omhulsel, maar nie die eerste helfte.
Die LPs weeg onder 1kg.
Geen pos buite Suid-Afrika.