Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sproetgesig deur Gene Stratton-Porter
Hierdie boek in die Libri-reeks is vertaal deur Sanet te Groen uit die oorspronklike boek Freckles wat eers in Amerika in 1904 en later in Engeland uitgegee is en 49 drukke belewe het. Dit is boeke wat vir baie jare jongmense aan klassieke werke oor die hele wereld blootgestel het. Hierdie is 'n eks-biblioteek eksemplaar in goeie toestand met stempels voor-in. Dit is in 1963 deur J L van Schaik uitgegee.