Sprokie - 'n Soeke Na Sprankel - Natasha Sutherland
1 was available / secondhand
R65.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sprokie - 'n Soeke Na Sprankel - Natasha Sutherland - Carpe Diem - 2011 - 316pp - Sagteband in baie mooi toestand.
Ons almal weet hoe sprokies werk, ne? 'n Vrou is op soek na 'n man (of na mag, roem of geld). Man ontmoet vrou. Man wil vrou he (sowel as mag, roem en geld). Voeg 'n towerspel hierby, en siedaar: "Hulle het lank en gelukkig saamgeleef ..." Maar wat gebeur na die gelukkige einde? Wat gebeur as 'n krisis kom? As die prins nie meer verlief is nie? As die kasteel se dak lek? Of wanneer afleggings binne die koninkryk gebeur? Wanneer ons so opgeneem raak in die rolle van lewensmaat, ma, besigheidsvrou, minnaar, vriendin, dogter ... dat ons op 'n dag met skok besef die sprokie is weg? Wat het geword van die sprokielewe waarvan ek gedroom het? En hoe kry ek my sprankel terug? Jou Sprankel? Dis jou mojo, jou woema, jou oemf, jou glans ... jou persoonlike towerkrag. In sprokie bely Natasha Sutherland dat sy haar Sprankel verloor het en met die hulp van haar vriendinne, begin sy daarna soek ... en vind dit op die interessantste plekke. Op hierdie tog vind jy inspirasie om ... los te kom uit daardie gevoel van vasgeval wees ... anders te dink oor mans ... jou vrouenetwerk beter te benut ... uiting te gee aan jou wilde kant ... jou sintuie te prikkel ... die oohh van orgasmes te ervaar... te ontdek wat jou hart laat klop ...'n sjokoladetorte te maak!