Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
**NUWE STORIES!!**Vrydag 19 Mei verskyn 'n splinternuwe CD vir ons klein maatjies, met al hulle gunsteling stories op! SPROKIES VIR KLEIN OORTJIES bevat sewe geliefde kinderstories in maklike kindertaal, met lewendige byklanke om 2-5 jarige kleuters se luistervaardighede te ontwikkel.