Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spys en drank die oorsprong van die Afrikaanse eetkultuur deur Renata Coetzee
Renata Coetzee volg die geskiedenis, agtergrond, eetgewoontes en sosiale gebreke van die vroëe Kaaps-Hollandse gemeenskap van 1652-1800. 167 outentieke Resepte.
Toestand: hardeband, stofomslag, rakslytasie, veral op bokant van rugkant .illustrasies, semi-glanspapier. Inhoud Goeie toestand.
Posgeld R48.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my Bob-bladsy onder Poggio Books