Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nie Suid-Afrika se 007 nie nee: hy het voor 007 op die toneel verskyn. Nie so tydloos as 007 nie nee: tydloser. Staal is ân baasspeurder (baie privaat!) en (vanselfsprekend) ân minnaar van formaat. Hy ry ân swart Panther wat deur die nag snel terwyl Staal deur sy tande fluit en sy vingers liggies op die stuurwiel rus. Hoe anders?
TITLE: Staal Burger
AUTHOR: Fanus Rautenbach
SKU: 9781869192396
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 05/05/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 135 mm x 215 mm x 15 mm
WEIGHT: 165 gr