Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede druk 1945 hardeband 142 bladsye, die hardeband het merkies aan, naam voor in boek, verskeie inskripsies in pen in boek,inskripsie in potlood op die laaste skoon bladsye agter in boek klein skeurtjie onderaan bladsye 100, die bladsye is vergeel weens ouderdom, binding nog goed, versending R25 in RSA