Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die Europese herfs van 1998 het Karel Schoeman na n afwesigheid van meer as twintig jaar weer n kort besoek aan Nederland gebring.
Op persoonlike vlak was hierdie besoek bedoel om n verkenning en n afskeid te wees, soos hy self skryf, maar twee ander temas het hiermee vervleg geraak: n boek oor sy Nederlandse voorouers en die negentiende-eeuse Nederland wat hy pas voltooi het, en n werk oor die Nederlandse Kolonialisering van Suid-Afrika in die sewentiende en agtiende eeu waarmee hy besig was. Dit is die drievoudige motief wat deur hierdie reisbesinning loop.
Stamland is n vervolg op en n voorlopige afsluitng van Schoeman se familiebiografie Merksteen wat reeds soveel aandag getrek het. (Vanaf die agterplat van Stamland.).
Biography,...
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.