Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: At van Wyk
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Goed
Stampie is 'n merkwaardige knaap. Hy is 'n kêrel op wie 'n man kan peil trek.
As die hele dorp (sy pa inkluis) teen sy goeie ou vriend oom John - gekant raak, en dit oor 'n paar losloop-donkies, word daar van hom verwag om kant te kies. Hy toon egter rotsvaste lojaliteit deur te weier om sy vriend in die steek te laat.
Hierdie verhaal neem telkens onverwagte wendinge wat elke seun se verbeelding sal aangryp.