Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Taurus, 1980.
"John Miles is eintlik bekend as skrywer vir volwassenes van polities-betrokke werk. Sy kinderboek, STANLEY BEKKER EN DIE BOIKOT, handel oor die skoolboikot van swart kinders in die 1980's, minderwaardige onderwys vir swartes en is skerp krities teen Apartheid. Dit is sover bekend die enigste Afrikaanse kinderboek wat na publikasie verbied is." (Kyk: Wybenga en Snyman, 2005, bl.25).
48 bladsye. Geillustreerd.
Pamfletboekie is in PUIK, ONGEBRUIKTE toestand.
'n Uiters seldsame kopie van die eerste verbanne Afrikaanse kinderboek.