Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
327 BLADSY SAGTEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND.
Die doel van hierdie boek is om hoop, genesing, en groei te bring vir enigiemand wat emosioneel ly of onvervuld is en om praktiese stappe aan te toon wat n weg uit pyn en frustrasie bied. Dit is nie n boek om probleme te definieër nie, maar om die oplossing vir enige probleem te toon. Mense met emosionele behoeftes het nie tyd om dik boeke te lees, of met tegniese terme en n ingewikkelde woordevloed te worstel nie. Hulle het die waarheid nodig helder en eenvoudig en maklik verstaanbare stappe om te neem. Dié sewe stappe tot emosionele vryheid beantwoord presies hieraan. Onder elk van die sewe stappe is verskillende onderwerpe. Die skrywer gee n oorsig en roer sleutelpunte aan wat mense sal help om n tree in die regte rigting te gee.
christen, christelike , bybel