Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1904 Britsche en Buitenlandsche Bijbelgenootschap te London, hardeband 1092 bladsye, ek kan ongelukkig nie sien hoe die hardeband lyk nie - die vorige eienaars het die boek oorgetrek met iets en ek is bang as ek dit verwyder beskadig ek dalk die Bijbel,inskripsie voor in die Bijbel en agter in die Bijbel is daar ook geskryf, die teks is skoon en die binding is redelik - daar is tans geen los bladsye nie. Hou asb in gedagte dat die Bijbel oor n honderd jaar oud is. die Bijbel is die kleiner formaat 17,5 cm lank,12 cm breed en 3,6 cm dik, versending R25 in RSA