Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1907 Britsche en Buitelandsche Bijbelgenootschap, die datum voor in die Bijbel is 1904 maar op die vogende bladsye staan reprinted 20 00 1907 - dus sal ek die datum van druk sien as 1907,hardeband, is efffens verweer soos te sien op die foto,daar is nie n skoon blanko bladsy voor in die Bijbel nie eerste bladsy kom effens gevrommel voor, - sien foto onder- die teks is skoon en die binding nog goed, van die bladsye het geel vlekkies weens ouderdom, die Bijbel se mates is breed 11,5 cm, lank 17 cm en dik 3,5 cm,versending R25 in RSA