Steeds Bly Die Liefde Steeds Bly Die Liefde Steeds Bly Die Liefde
Steeds Bly Die Liefde Steeds Bly Die Liefde Steeds Bly Die Liefde

Steeds Bly Die Liefde

New 5 available
Indicative market price: R300.00
Only 5 left – grab it before it’s gone!
R225.00
25% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776364565
Bob Shop ID
599607263
Hierdie verhalende nie-fiktiewe werk vertel die storie van Beryl Botman. Dis 'n opvolg op haar eerste publikasie, Sedert die dood ons skei (2022) waarin sy in gesprek met hom onthul hoe sy die eerste jaar van haar man, Russel Botman se skielike afsterwe ervaar en hanteer. Die daaropvolgende vier jare word in hierdie werk weergegee.
Hierdie verhalende nie-fiktiewe werk vertel die storie van Beryl Botman. Dis 'n opvolg op haar eerste publikasie, Sedert die dood ons skei (2022) waarin sy in gesprek met hom onthul hoe sy die eerste jaar van haar man, Russel Botman se skielike afsterwe ervaar en hanteer. Die daaropvolgende vier jare word in hierdie werk weergegee.

Na 'n stormagtige jaar van aanpassing, besluitneming en verandering behoort die daaropvolgende jare baie beter te verloop. Of is dit te veel gevra? Die verhoudinge met die stief- en skoonfamilie versleg en die kloof raak al dieper. Beryl maak so ver as moontlik seker dat haar besluite en keuses regverdig en redelik is, veral ten opsigte van 'n eiendom in die boedel. Regverdigheid kry 'n regskinkel, tot in die hooggeregshof en haal selfs 'n poniekoerant. Sy gaan egter vasberade voort met die afhandeling van die boedel en die vestiging van haar oorlede man se nagedagtenis, veral aan die Universiteit Stellenbosch.

Die vertelling vind in vier dele plaas wat elkeen 'n jaar na die eerste herdenking van Russel se dood verteenwoordig. Sy rig haar leed, ervaringe, gevoelens en gewaarwordige in die vorm van briewe aan hom. Die temas van verlies, smart en rou word vervleg met vasberadenheid, selfstandige besluitneming en die koester van dít wat vir haar en die verhouding met haar oorlede man belangrik was, asook die skep van nuwe ervaringe en geleenthede op haar reis as weduwee. Op haar eie, met kinders wat hul vlerke al verder sprei, grafeer sy 'n nuwe lewe, skep sy nuwe moontlikhede, doen nuwe dinge, besoek herinneringsplekke en loop nuwe paaie.
Add to cart

Recently viewed

See more
Fuel Injector injection Nozzles 0280155209 For Mercedes Benz C280 E320 SL320 300CE 0000787323
New
R1,390.00
Andrew Murray Beelddraer van Ewige Liefde - Choy
Secondhand
R65.00
PANINI STAR WARS COLLECTABLE STICKER #142
Secondhand
R5.00
THOKOZANI UMVUZ BOOK 3 - MACMIL-ISIZULU
New
R88.00

Similar products

Liefde op Langebaan by Trish Goosen Heartwarming Romance Set in Beautiful Langebaan
Secondhand
R49.00
Oase van Liefde - Malene Breytenbach (b2) Roman
Secondhand
R45.00
23% OFF
Eindelik Liefde + Nie n Trouman Nie & Ompad In Die Vreemde 3 in 1 Omnibus
New
R99.00 R129.00
Weerklank van ons liefde - Ena Murray
Secondhand
R15.00